EPISODE · Aug 3, 2026 · 23 MIN
RSG Landbou: SA aartappeloes grootste nóg
from RSG Landbou · host RSG
3 Augustus 2026: Aartappels SA het onlangs sy jaarkongres in Johannesburg aangebied. Volgens Willie Jacobs het Suid-Afrika vanjaar die grootste volume aartappels nóg in die geskiedenis afgehaal, in weerwil van hoër insetkoste, aartappelpryse en uitdagende produksie-omstandighede. Het jy geweet dat aartappels en uie die enigste nie-verwerkte produkte in ‘n tipies Suid-Afrikaanse stapelvoedselmandjie is?
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: SA aartappeloes grootste nóg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.