RSG Landbou: SA Jagters vra hof om die woord “dierewelstand” uit die NEMBA-wet te skrap episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2026 · 23 MIN

RSG Landbou: SA Jagters vra hof om die woord “dierewelstand” uit die NEMBA-wet te skrap

from RSG Landbou · host RSG

18 Junie 2026: Die Suid-Afrikaanse Jagter- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) het die Konstitusionele Hof gevra om ’n omstrede definisie van die woord “dierewelstand” uit die NEMBA-wet te skrap. Wat is die rede hiervoor? Ons vind ook uit waarom dit vir ‘n Bonsmara-stoetboer van die Kalahari nodig is om sy diere te selekteer vir sterk kloue. Ons gesels met Gert Olivier van die Bonka Bonsmara-stoet. Johan van den Berg is terug met weernuus, en Chris Derksen met die week se vleispryse.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2026

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou: SA Jagters vra hof om die woord “dierewelstand” uit die NEMBA-wet te skrap

0:00 23:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on June 18, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!