EPISODE · Aug 4, 2026 · 23 MIN
RSG Landbou: Verkeerde weidingsbestuur kan tot 100 jaar neem om te herstel!
from RSG Landbou · host RSG
4 Augustus 2026: Verkeerde weidingsbestuur, wat plantegroei beskadig in droë gebiede soos dele van die Noord-Kaap, kan tot 100 jaar neem om te herstel! Dr. Mark Chimes van Melk SA is die projekleier van die Melkprodusente-organisasie se dierewelsyn- en gesondheidsprojek. Een van hulle navorsingsprojekte is om vas te stel hoe lank die bek-en-klouseervirus in melk uitgeskei word, en in die uier van besmette koeie oorleef.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Verkeerde weidingsbestuur kan tot 100 jaar neem om te herstel!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.