Skip to content
Stephan Buys | Podcast Vriende episode artwork

Jul 30, 2023 1 hr 3 min

Stephan Buys | Podcast Vriende

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

Stephan Buys | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Stephan Buys. Stephan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Australia , sy reis tot daar, hoekom hy SA agter gelos het, ons praat ook oor sy jong dae. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Stephan te kon gesels op ons nuwe series “ Podcast Vriende", dankie aan Stephan vir die awesome klets! Geniet die een saam ons Join Afrikaanse Manne, ons World Cup Predictor league op Superbru! Vind ons pool hier: https://www.superbru.com/worldcup_predictor/pool.php?p=12598494 Groot Oom John Tenoor | Sosiaal Gebreek Album: https://vyd.co/Sosiaalgebreek?fbclid=IwAR34H2QTK4LXkoAPKxWtHP5vSRPXr4cJTXYhMCn85iSut3_8RcjhqqvQypY_aem_Ada9N6obduWQ6RoQanCVyypAzcp7_6BLJELfEoXbuqXCtuiFXVjmGfRZol-9-YH5Ynk Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://www.facebook.com/AfrikaanseManne Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Julie se luister boek vir die maand: Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter: https://www.audible.com/pd/Dan-Carter-My-Autobiography-Audiobook/B017WQAC84?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Stephan Buys | Podcast Vriende

0:00 1:03:42

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 1 hour and 3 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on July 30, 2023.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.