Wiele2Wiele ry nuwe RAV4, iCAUR episode artwork

EPISODE · Jun 12, 2026 · 25 MIN

Wiele2Wiele ry nuwe RAV4, iCAUR

from Maroela Media · host Carl en Jeanette Kritzinger

Toyota het sy sesde-generasie RAV4 bekend gestel – ’n pragtige sportnutsvoertuig met gevorderde tegnologie wat wys hoe ver die model ontwikkel het sedert die eerste RAV4 in 1994 bekendgestel is. iCAUR het ook sy unieke en eiesoortige V23- en 03T-modelle bekendgestel. Vir die tegniese wenk van die week word daar oor enjinkapasiteit en silinders gesels, en dan gee hulle vir jou ‘n opsomming van die 2026 Isle of Man-renne en alles wat daar gebeur het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 12, 2026

Embed this episode

Ready to play

Wiele2Wiele ry nuwe RAV4, iCAUR

0:00 25:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Maroela Media?

This episode is 25 minutes long.

When was this Maroela Media episode published?

This episode was published on June 12, 2026.

Can I download this Maroela Media episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!