Skip to content
Pieter Möller - Landbou Insetsels cover art

All Episodes

Pieter Möller - Landbou Insetsels — 150 episodes · page 2 of 2

#
Title
101

Hans-Jurie Moolman gesels oor die Wet op Onteiening - Deel 3

102

Hans-Jurie Moolman - Deel 2 onteiening sonder vergoeding

103

Die regskundige Hans-Jurie Moolman gesels oor grondonteiening

104

Kleinhandel verkope in die suiwelbedryf lyk positief

105

Daar is opgewondenheid oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na Paraguay

106

Die Universiteit Vrystaat en die Nasionale Wolkwekersvereniging teken ooreenkoms

107

Die sybokhaarbedryf toon goeie groei

108

Die uitdagings van bek-en-klouseer en hoe die RPO dit wil aanspreek

109

Daar is goeie nuus vir suiwelprodusente in die internasionale markte

110

Beter tegnieke en tegnologie in die varkbedryf is goeie nuus vir produsente

111

Stockman School conference to be held in Free State next month

112

Pieter Moller gesels met 'n landbouleier in Viljoenskroon oor die plaaslike skool

113

Pieter Moller gesels met 'n kundige oor die vordering met die bek-en-klouseer uitbreking

114

Groot jaarlikse landbou inligtingsdag in Noordwes gehou

115

Die hoenderbedryf se maatreëls om voelgriep hok te slaan

116

Wildboere verloor inkomste as gevolg van die staat se laat uitreiking van jagkwotas

117

Oorsig oor suiwelbedryf en ook in-en uitvoere

118

Bob Hobson from the SA Wagyu Breeder's Society talks about the Wagyu breed.

119

Voorkoming van brusellose

120

Bekende suiwelmaatskappye vier 30ste herdenking

121

Daar is 'n interessante nuwe kompetisie vir wolprodusente in die Suid-Vrystaat

122

Bek-en-klouseer raak ook die wildbedryf en jagters word gemaan om die regte protokolle te volg.

123

Voerkripbestuur op ekstensiewe plase is 'n gewilde onderwerp deesdae.

124

Interessante internasionale statistiek oor die bokbedryf bekendgemaak.

125

'n Groot eer het SA te beurt geval met 'n internasionale kongres wat hier aangebied gaan word.

126

Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling.

127

Die Afrino skaapras vergader binnekort in Noord-Kaap.

128

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

129

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense.

130

'n Merino-teler in die Vrystaat bereik 'n groot mylpaal met die skaapras.

131

Die Suiwelbedryf begin met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie.

132

Landelike beveiliging in Sentraal SA met die fokus op die Noordwes Provinsie.

133

'n Groot eer vir SA met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie.

134

Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".

135

Presisieboerdery is 'n baie gewilde konsep.Josey Hendrikz vertel meer daaroor.

136

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

137

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

138

Bennie van Zyl, Uitvoerende hoof van TLU SA gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag.

139

Vivo Boerebemarkingsdag

140

Aanstelling in die vleisbedryf

141

Asluiting van Agri Wes-Kaap jaarkongres

142

Agri Wes-Kaap president vertel oor jaarkongres

143

Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

144

Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

145

Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp.

146

Rooivleis Bedryfsdienste ondersteun predasie of ongedierte bestuur.

147

Minister John Steenhuisen positief oor landbou.

148

Agri Wes-Kaap kongres: Jaco Minnaar

149

Landelike veiligheid in Vrystaat

150

Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings

151

Brangus beestelersgenootskap tegniese adviseur

152

Wêreld Suiwelberaad

153

Senwes se Debbie Bester by VL-kongres

154

President van die Brangus beestelersgenootskap, Kosie Smith

155

Uitdagings van misdaad: fokus op die Noord-Kaap

156

Interessante statistiek oor melk

157

Santam Landbou se kuilvoerkompetisie

158

Fotokompetisie

159

Boek oor jag en bewaring

160

Gewildheid van landbouskoue

161

Laaste aflewering oor kameelmelkproduksie

162

Wêreldkongres vir die wol- en tekstielbedryf

163

Staat se planne met die Benede-Oranjerivier