Die Koning van die goue rivier - John Ruskin (Deel 3)

EPISODE · Feb 18, 2024 · 17 MIN

Die Koning van die goue rivier - John Ruskin (Deel 3)

from Slaapstories Vir Grootmense · host Slaapstories Vir Grootmense

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.  Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.facebook.com/Slaapstories⁠⁠⁠⁠⁠  ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠  Ondersteun ons deur ons borge te ondersteun: Aunty Maggie's Academy Tuisprogramme: Jy begin 'n ongewone en interresante reis as jy jou ongebore baba stimuleer. Ons begin die voorgeboorte stimulasie op 26 weke swagerskap en fokus hoofsaaklik op: • Ouditiewe Stimulasie (Gehoor) • Taswaarneming (Gevoel) • Visuele Stimulasie (Visie) Van geboorte tot voorskool (Gr R) fokus ons op al 8 areas van ontwikkeling vir die voorskoolse kind. Al hierdie programme kan ook tuis deur die ouer aangebied word.Ons verskaf die tuisprogramme. Kontak gerus vir Maggie by AMA vir meer navrae: [email protected] 082 322 3363 As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.buymeacoffee.com/SVGM⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠  As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!  As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: ⁠⁠⁠⁠⁠https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠  Hoop jy geniet die episode.  Lekker slaap.

NOW PLAYING

Die Koning van die goue rivier - John Ruskin (Deel 3)

0:00 17:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Alles Uniek Potgooi Henriete Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan.Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring.Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word.Ons huidige programme sluit in:🎙️Joernaal van 'n oorwinnaarVerskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is.🎙️Gevorm deur die PottebakkerStories uit die werkswinkel van 'n pottebakker, waar ons leer wat dit regtig beteken om gevorm te word deur die Ware Pottebakker. Feite wat Jou anders laat begin kyk na ons liefdevolle Vader. Christelle vertel vir ons in diepte meer oor die geheimenisse rondom pottebakkery. Fisiese en geestelik.🎙️Alles Uni Die Wêreld aan jou Voete Anina.vk 'n Splinternuwe podcast vir Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners — sodat enigeen kan saam reis van die huis. Uit die hartjie van Amsterdam, bring Anina Visser-Klerck elke week vir julle 'n vars uitkyk op 'n bestemming wat onlangs deur 'n Suid-Afrikaner verken is. Ek Jy Ons Mienke Jacobs Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh. Maar my intensie is altyd om te probeer help. Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.  Bits Semanais Cointimes O Bits Semanais é um podcast do Cointimes oferecido pela Novadax com um resumo semanal para você ficar por dentro de tudo o que aconteceu no mercado de criptomoedas e o que está por vir. Vem discutir sobre os bits mais importantes do mundo.
URL copied to clipboard!