EPISODE · Apr 30, 2025 · 5 MIN
Klassiek ontmoet pop by vanjaar se vroueprogram op NAMPO park
from Mid-Morning Magic · host OFM
NAMPO is nie net vir landbouers nie maar daar is ook ‘n besonderse vroueprogram aangebied deur Alpha Insure. Bekende tenoor Louis Loock sluit by Yolanda Maartens aan om sy opwinding te deel vir sy optrede saam met Cobus Snyman wat 13 en 14 Mei plaasvind. 'Klassiek ontmoet pop' en jy word genooi! Kaartjies vir toegang tot Graan SA se NAMPO park kan aanlyn gekoop word by opentickets.co.za OFM is ‘n trotse mediaborg van Graan SA se NAMPO Oesdag 2025.
NOW PLAYING
Klassiek ontmoet pop by vanjaar se vroueprogram op NAMPO park
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 4, 2025 ·9m
May 21, 2025 ·11m