Mid-Morning Magic

PODCAST · education

Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00

  1. 150

    VKB Sentraal Sport Toernooi

    Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport Toernooi skole van regoor die streek bymekaar vir ’n onvergeetlike sportervaring. Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by Hoërskool Sentraal oor wat die dag alles behels.

  2. 149

    Samewerking met skole is wat die VKB Sentraal Sport Toernooi ‘n sukses maak

    Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met VKB Groephoof vir Bemarking en Kommunikasie en GWK Streeksdirekteur, Neil De Klerk oor die belangrikheid van die sporttoernooi en die rol wat skole speel om hierdie geleentheid ‘n suskes te maak. Lees gerus meer onder EVENTS by ofm.co.za

  3. 148

    Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas

    Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en koesterende omgewings bied vir tussen 700 en 800 kinders wat deur die kinderhof uit onveilige situasies verwyder is. Hierdie sentrums bied stabiliteit, opvoeding en emosionele ondersteuning en help kinders om hul lewens te herbou. Met 10 gesinsorgkantore regoor die Vrystaat bereik Engo jaarliks byna 89 000 mense. Sonder die publiek se ondersteuning kan ENGO nie hierdie belangrike take verrig nie. Vir meer inligting oor die gholfdag en die werk wat ENGO doen, stuur gerus ‘n epos na [email protected] of besoek www.engo.co.za

  4. 147

    Studieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang

    Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur, hieroor. Sy vind ook uit wat die verskeie betalingsopsies is en wat Akademia ‘n unieke studietuiste maak. Lees meer by www.akademia.ac.za

  5. 146

    Donate pre-loved clothes and toys to the Street Store as your act of kindness

    The Street Store Bloemfontein want to bless those in need with basic clothing necessities and give the children in these families a toy to brighten their day. They need your help! You can drop off your pre-loved clothing and toys at various points in Bloemfontein which will then be distributed at 3 locations during the STREET STORE DAY on 23 May! Coordinator Maresa van der Walt joins Yolanda Maartens to motivate you to join them in an act of kindness. Find them on all social media platforms and get involved!

  6. 145

    40 Acts of Kindness: Barmhartige student van NWU se goedheid, red 'n lewe

    Lara Schutte, 'n verpleegstudent aan die Noordwes-Universiteit, was op pad terug na Potchefstroom toe sy op 'n ernstige motorongeluk afgekom het. Sy was eerste op die toneel en het sonder om te huiwer, ingegryp om hulp te verleen wat 'n man se lewe gered het. Sy gesels met Yolanda Maartens op Mid-Morning Magic oor die ervaring en om 'n stukkie goedheid te deel met ander.

  7. 144

    Kindness towards those with Cancer: The Davis Foundation serves families

    The Davis Foundation, believes in spreading hope, one care bag at a time. Their journey began in January 2025, when South African rugby player Aidon Davis and his wife, Sune, started the foundation after Aidon was diagnosed with cancer in his early twenties. An idea sparked to make the load lighter for others facing treatment, long hours of chemo and times of loneliness. They provide care bags to those diagnosed with cancer. Aidon Davis joins Yolanda Maartens to invite listeners to help spread kindness by sharing their platform for serving, with those who need these care bags.

  8. 143

    OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026

    Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die gemeenskap plaasvind nie en dus word besighede gevra om hande te vat en die oggend te ondersteun. OFM is ‘n trotse media vennoot van die Childline FS Business Breakfast 2026 en kaartjies is beskikbaar per epos by [email protected]

  9. 142

    The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

    40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to keep the green belts in the area protected and clean. Safe for families and friends and furry friends. Find them on Facebook: Westdene Park

  10. 141

    Dapper McKenzie deel haar storie

    McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.

  11. 140

    'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

    Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.

  12. 139

    Deon Ceronio: Die impak van gereelde gebruik van oorfone op jong ore

    Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te praat oor die effek wat oorfone op kinders en tieners se gehoor het.

  13. 138

    Deon Ceronio: Middeloorontsteking en gehoorverlies in die versteekte toestand

    Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor middeloorontsteking en gehoorverlies in die versteekte toestand

  14. 137

    Deon Ceronio: Hoekom moet babas se ore getoets word op geboorte?

    Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die belangrikheid van gehoortoetse op babas.

  15. 136

    Akademia wil as studietuiste, jou nader aan jou droomtoekoms bring!

    Wil jy graag in 2027 in jou moedertaal studeer? Akademia nooi jou uit na hul kampusopedae in Pretoria en die Paarl wat eersdaags plaasvind. Yolanda Maartens gesels met Danelle Conradie, Bemarkingsadviseur by Akademia, oor die opwindende geleenthede wat die instansie studente bied en ook oor die opedae so wel as studentelewe wat op voornemende student wag. Meer inligting kry jy by akademia.ac.za

  16. 135

    Hoërskool Bultfontein and Mosaic join hands to swim for a cause in their act of kindness

    For OFM’s 40th birthday Yolanda Maartens from Mid-Morning Magic, would like to celebrate 40 acts of kindness. Her birthday wish for OFM’s 40th birthday is to spread a little kindness. Wanting to share kindness from Central South Africa she heard about a charity organisation in Potchefstroom, Mosaic and learners from a high school in Bultfontein wanting to do something kind for others. Carien Moller from Mosaic joins her to talk about their participation in the Freedom Swim at the end of February and explains how you can share in their act of kindness by donating towards this initiative. Contact Carien on 084 811 2061.

  17. 134

    R100 000 ‘n week vir 52 weke op die spel met Alpha apteke!R100 000 ‘n week vir 52 weke op die spel met Alpha apteke!

    Stel jou voor dat 52 Suid-Afrikaners se drome elke week kan waar word…elke week het Alpha apteke R100 000 om weg te gee. Hoof van Verkope van die Alpha Groep, Elmo de Vries, sluit by OFM se Yolanda Maartens aan om te vertel hoe luisteraars kan in skryf en waar die Alpha 52 veldtog ontstaan het. Jy kan gerus ook ‘n draai maak by alpha52.co.za

  18. 133

    The 26th Kloppers Marathon takes place on the 7th of February in Bloemfontein

    Event Organiser, Ettiene Stone, joins Yolanda Maartens to explain the new start and finish which is at Sentraal High School this year. He also explains which roads will be closed to traffic and how manual entries will work. This year the Kloppers Marathon boasts new routes, a new venue at Sentraal and the marathon is hosted in collaboration with the Pentagon Pistols. Online entries are open at kloppers.co.za until 4 February. OFM is a proud media partner of the Kloppers Marathon for 2026.

  19. 132

    Die 26ste Kloppers Marathon vind plaas in 2026!

    Bemarkingsbestuurder by Kloppers, Mel Mulder, sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel oor die 26ste Kloppers Marathon wat die 7de Februarie plaasvind. Daar is nuwe roetes, ‘n nuwe venue by Sentraal en die marathon word vanjaar in samewerking met die Pentagon Pistols hardkloopklub aangebied. Aanlyn inskrywings is oop by kloppers.co.za tot 4 Februarie. OFM is ‘n trotse media vennoot van die Kloppers Marathon vir 2026.

  20. 131

    Immunadue – ‘n Natuurlike aanvulling wat ook jou begroting sal pas!

    Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoekom natuurlike bestandele beter is as chemise produkte en ook watse opsies hulle vir kinders het. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting.

  21. 130

    KYB Academy ondersteun hul studente wat afstudeer met ‘n GRADS-program

    KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. TEPP Program Administrateur by KYB Academy, Theuns Bruce-Smith, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TEPP programme so wel as wat hul instansie van die res onderskei. Lees gerus meer by www.kybacademy.co.za

  22. 129

    Immunadue - Dis eenvoudig, bekostigbaar en die een met die pers prop!

    Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel watter bestandele in Immunadue is en ook die funksie van elk. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting.

  23. 128

    ‘n Liefde vir lees in Afrikaans met SLIM – Speel en Lees vir Intelligente Maatjies

    Agneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar praktyk uitgebou met ‘n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed en boeke. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe jy en jou kind die nuwe skooljaar saam kan aan pak. Besoek gerus ook www.slim.net.za vir meer inligting.

  24. 127

    KYB Academy se werksgeïntegreerde leerbenadering laat hul uitstaan bo die res

    KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. Akademiese en Nagraadse Ondersteuningsbestuurder by KYB Academy, Frans Neveling, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TECH en TEPP programme so wel as wat hul instansie van die res onderskei. Lees gerus meer by www.kybacademy.co.za

  25. 126

    Akademia kan jou help om jou studie drome in aksie om te skakel – al werk jy reeds

    Werk jy reeds maar het jy drome om verder te studier? Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir jou die geleentheid om jou drome in aksie om te skakel. Kayla Barker gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Neem die eerste tree op jou studiereis deur www.akademia.ac.za te besoek. Studieaansoeke vir 2026 is nog oop.

  26. 125

    Akademia se landbouskenkingsfonds loop hand in hand met hul toekomsplanne

    Die Akademia-landbouskenkingsfonds is in 2025 gestig om Akademia se landbouontwikkeling, wat deel sal vorm van die instelling se 2028- wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria, te ondersteun. Zander Botha, bestuurder van die Akademia-skenkingsfonds sluit by Yolanda Maartens aan met al die opwindende besonderhede. Besoek gerus ook akademia.ac.za

  27. 124

    Saintsburg bied byna ‘n dekade al ondersteuning vir leerders wat tuisonderrig verkies

    Saintsburg ondersteun al byna ’n dekade lank gesinne wat tuisonderrig doen. Hulle volg ook die Cambridge-kurrikulum en help leerders om aanlyn hul skoolloopbaan met sukses af te handel. Bemarkings Direkteur en Hoof van Ouer Sake, Louise Ruthven, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor die pad vorentoe vir leerders wat klaar maak met hul tuisonderrig, hoe die Cambridge-kurrikulum werk e nook hoe gesinne kontak kan maak vir ondersteuning en meer inligting. Besoek gerus saintsburg.com en registreer jou kind vandag.

  28. 123

    SLIM is 'n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed

    Agneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar praktyk uitgebou met ‘n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed en boeke. Die SLIM aanlyn winkel het ook spesiale aanbiedinge hierdie Kersfees en sy sluit by OFM Nuus Joernalis, Rigardt Hug aan met al die opwindende besonderhede.

  29. 122

    Get It Bloemfontein celebrates the festive season in style and there’s a surprise for January!

    Sazly Moses joins Yolanda Maartens to talk about their celebratory issue filled with sparkle, heart and the magic of fresh beginnings. She also reveals a big surprise: there will be a special Back to Basics edition in January 2026. Grab your December copy now or read online at: https://getitmagazine.co.za/bloemfontein/

  30. 121

    Afrihost: 25 years of people centric service

    Afrihost has been collecting stories from Afrihost clients across South Africa for their 25-year celebrations. Afrihost Brand and Marketing Manager, Conrad de Beer joins Yolanda Maartens to reflect on the surprising lessons they learnt during this road trip. While technology may change and come and go, people remain. That is at the heart of Afrihost celebrating 25 years, you the client.

  31. 120

    Discover Your Future at the MSE Open Day

    In today’s fast-changing world, the need for skilled artisans has never been greater — and that’s where MSE Training and Development steps in. Proudly accredited with the Quality Council for Trades and Occupations (QCTO), MSE is an established training institute that’s helping to build South Africa’s future workforce, one artisan at a time. This November 21st and 22nd, MSE Training and Development is hosting an Open Day from 9 AM to 3 PM at 19 Mill Street, Hamilton, Bloemfontein — and you’re invited! Principal, Dineo Tshaedi joins Kayla Barker on Mid Morning Magic to tell us more. For more informatio visit: https://www.facebook.com/p/MSE-Training-Development-61561267370004/

  32. 119

    The Indlela Group celebrates 10 years by hosting their first Golf Day

    The Indlela Group of companies turns 10 this year and to celebrate, they’ll be hosting a Birthday Bash Golf Day on the 14th of November in Orkney at the Orkney Golf Club. All proceeds of the event will be donated to the Jade Foundation. The Indlela Group was born from a vision to build a unified structure of companies that empower clients to tackle complex business challenges with smart, holistic solutions. Ernst Pienaar, Sales Manager from Indlela Energy and partner at the Indlela Group, joins us to tell us more. For more information, visit: https://www.indlela-group.co.za/

  33. 118

    Redefining beauty with Get It Bloemfontein this November

    This month in Get It Magazine, they are celebrating what it truly means to be beautiful — confidence, reinvention, and the courage to chase new dreams. Sazly Moses joins Yolanda Maartens with all the details of their November issue, out today! View it online at https://getitmagazine.co.za/bloemfontein/

  34. 117

    Contour MED in Bloemfontein, voted the best local aesthetic clinic in 2025

    A big congratulations to Contour MED for being voted the Best Aesthetic Clinic in Bloemfontein Courant’s Best of Bloemfontein Reader’s Choice Awards again this year. Dr Heinrich Griesel and Dr Maricia Duvenage joins Yolanda Maartens to thank their clients for their continued support. They also talk about the exciting changes they have undergone in the last year.

  35. 116

    CityMed Daghospitaal in Bloemfontein is dertig!

    Hospitaalbestuurder, Jana Britz van Citymed Daghospitaal in Bloemfontein sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel waar alles begin het 30 jaar terug en hoekom pasiente daghospitale moet kies vir prosedures asook watse prosedures by Citymed gedoen word.

  36. 115

    NAMPO Alfa bring boer, buitelewe en vermaak saam onder één dak

    Dag twee van NAMPO Alfa 2025 het Donderdag volstoom aan die gang gekom met besoekers wat na NAMPO Park gestroom het vir ’n fees van landbou, leefstyl en buitelewe.

  37. 114

    Akademia bied 'n sentrumopedag oor nauurse afstandstudie in Bloemfontein aan

    Dit is nog nie te laat om jou studiedrome na te jaag nie! Akademia nooi jou hartlik uit na hul sentrumopedag oor nauurse afstandstudie in Bloemfontein. Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hierdie opwindende geleentheid wat die 25ste Oktober vanaf 09:00 plaasvind. Jy kan meer inligtingh kry en jou plek bespreek deur akademia.ac.za te besoek.

  38. 113

    ENGO en Omgie is reg vir Omgiedag 31 Oktober!

    Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind. Besighede kan ’n pakket koop teen R1500 of plakkers kan gekoop word teen R20 vir ’n volwassene en R10 vir ’n kind! Vir besonderhede, stuur ‘n epos aan [email protected] of ’n WhatsApp na hul bemarkingsnommer 060 548 5543.

  39. 112

    Boere Oktober Fees 2025 help om broodnodige fondse in te samel vir die President Steyn-skool Bloem

    Die Steyner Boere Oktober Fees Week aangebied deur President Steyn-skool, geborg deur Human Auto vind 16 tot 18 Oktober 2025 plaas by Be Human buite Bloemfontein. Op Donderdag, 16 Oktober, klim groot name in die ring tydens die Bokke Fight Night. Oud-Springbokke Ollie le Roux en James “Bullet” Dalton pak mekaar. Die volgende aand, Vrydag, 17 Oktober 2025, is dit Ladies Night, met Steve Hofmeyr op die verhoog asook OFM se Shandor Potgieter wat teen ’n geheime teenstander te staan kom. Saterdag, 18 Oktober beloof pret vir die hele gesin met Appel op die verhoog, saam met Daniel Wesley, Ryk Kleynhans, Belinda & Amy, en die Grey College Boere Orkes! Onderwysers Bianca Esterhuizen en Dricus Kotzé sluit by Yolanda Maartens aan met al die besomderhede oor vanjaar se Steyner Oktober Feesweek. OFM is die trotse mediaborg van die Boere Oktober Fees Week aangebied deur President Steyn-skool, geborg deur Human Auto.

  40. 111

    ENGO se Omgiedag is om die draai en jy kan betrokke raak

    Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind en skole kan betrokke raak deur Omgie te nooi om hulle te besoek en daar kan saam na videos met belangrike tema’s gekyk word of lekker ingekleur word. Besighede kan ’n pakket koop teen R1500 of plakkers kan gekoop word teen R20 vir ’n volwassene en R10 vir ’n kind! Vir besonderhede, stuur ‘n epos aan [email protected] of ’n WhatsApp na hul bemarkingsnommer 060 548 5543.

  41. 110

    Local flavours and local fashion wait in October’s Get It magazine, Bloemfontein

    Sazly Moses joins Yolanda Maartens to talk about the October Get It Bloemfontein edition. They are celebrating the beauty of local living with the Lazy Chef, Bradley Jones and his “Hidden Gems” and loads of chances to win. Get your copy of Get It Magazine — it’s all about living, loving and discovering local! You can also view it online https://getitmagazine.co.za/bloemfontein/

  42. 109

    Bleed for Change on 24 September with SANBS and Round Table Southern Africa

    This Heritage Month, SANBS and Round Table Southern Africa are calling on all of us to be heroes through their Bleed for Change blood donation drive. Joining Yolanda Maartens to share more is Vos Botha, President Round Table Southern Africa and Shivanie Lutchman, SANBSHead of Donor Relations: Vaal Zone. Remember, one donation can save up to three lives. Be a hero, give blood, and support the Bleed for Change initiative this Heritage Month and beyond.

  43. 108

    Risen Advisory se golfdag ten bate van die DBV in Kimberley is 25 September aan die beurt

    Risen Advisory in Kimberley is trots om hulle heel eerste Gholfdag ter ondersteuning van die Kimberley SPCA / DBV aan te bied — en hulle het JOU hulp nodig om dit 'n reuse sukses te maak! Hendrik Wessels van Risen Advisory sluit by Yolanda Maartens aan om al die inligting oor die 25ste September deur te gee en om ook te vertel hoekom dit so belangrik is vir hul besigheid om ‘n verskil te maak in die gemeenskap. Bespreek jou plek per epos [email protected] of skakel 053 110 0901.

  44. 107

    Cobus van Zyl – voorsitter van Agri Securitas Trustfonds

    Cobus van Zyl – voorsitter van Agri Securitas Trustfonds gesels op Mid-Morning Magic.

  45. 106

    Alf White – Groep Hoof Finansiële Beampte van NWK

    Alf White – Groep Hoof Finansiële Beampte van NWK gesels op Mid-Morning Magic.

  46. 105

    Free State Uncovered celebrates the best of the Free State

    Celebrate heritage, culture, adventure, and the best of the Free State at Free State Uncovered – an unforgettable tourism expo taking place at the iconic War Museum in Bloemfontein! With performances by Brendan Peyper, Logan Pietersen, Liam Black, the Mangaung Marimba Band, the Grey College Boereorkes, and the Grey College Gumboot Dancing Group, the day promises entertainment and fun. Also, a wide variety of food stalls and food trucks with something delicious for everyone adds to the fun. Tickets are available on Computicket. Free State Uncovered is proudly brought to you by the Central University of Technology and the War Museum. OFM is the proud media sponsor of Free State Uncovered.

  47. 104

    Dit is tyd vir die jaarlikse Nashua- en Halsted Kimberley Gholfdag ten bate van Rest Haven Aftree-oord

    Die Nashua en Halsted golf dag word aangebied ten bate van Rest Haven Aftree-oord. Hierdie jaar is dit die 3rd Jaarlikse Liefdadigheids Gholfdag en dit vind op 5 September 2025 plaas. Kayla Barker gesels met Wikus Jordaan, Nashua Kimberley Tak Bestuurder en Charlene Zondagh, Halsted Kimberley Tak bestuurder oor hierdie wonderlike geleenteid. Vir meer inligting, besoek https://www.nashua.co.za of https://www.halsted.co.za/

  48. 103

    VKB - Pieter Bronkhorst

    VKB in Heilbron is groter en beter met ’n splinternuwe ligging. Pieter Bronkhorst, VKB Heilbron Tak Bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor alles en meer. Regstreeks vanaf VKB Heilbron. VKB - vier die liefde vir die land.

  49. 102

    VKB - Toppie Jonker

    VKB in Heilbron is groter en beter met ’n splinternuwe ligging. Toppie Jonker, VKB Uitvoerende Hoof van Kleinhandel, gesels met Yolanda Maartens oor alles en meer, regstreeks vanaf VKB Heilbron. VKB - vier die liefde vir die land.

  50. 101

    Bloemfontein, help plant a tree in the Franklin Game Reserve this Arbor Day!

    Friends of Franklin, in partnership with Willard Batteries and the Mangaung Metro Municipality, warmly invites the public to join a special project in celebration of National Arbor Week 2025. Willard Batteries is generously sponsoring 50 indigenous trees – including Sweet Thorn, Karee, and Wild Olive – for planting in the Franklin Game Reserve on Naval Hill. This project celebrates national Arbor Day, enhances biodiversity in one of Bloemfontein’s most beloved greenspaces and helps to beautify the community and also contributes to environmental education and sustainable development. Friends of Franklin Chairperson, Dr Andri Grobbelaar joins Yolanda Maartens on OFM to talk about this wonderful collaboration and how the public can get involved. You can email [email protected] for more information.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00

HOSTED BY

OFM

CATEGORIES

URL copied to clipboard!