2017 Afrika Welstand verslag bekend episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2017 · 2 MIN

2017 Afrika Welstand verslag bekend

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Maurisiane is die rykste individue in Afrika met Suid-Afrikaners in die tweede plek. Dit terwyl Suid-Afrika as land die rykste land op die vasteland is. Dit is van die inligting wat vervat is in die jongste Afrika Welstand Verslag deur Afrasia Bank en New World Wealth. Hanri Wondergem het by doktor Nel Marais, die besturende direkteur vanThabiti Africa Consult gaan hoor hoekom Mauritius se gemiddelde welstand per individu soveel beter as die van Suid-Afrika lyk.

NOW PLAYING

2017 Afrika Welstand verslag bekend

0:00 2:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 17, 2017.

What is this episode about?

Maurisiane is die rykste individue in Afrika met Suid-Afrikaners in die tweede plek. Dit terwyl Suid-Afrika as land die rykste land op die vasteland is. Dit is van die inligting wat vervat is in die jongste Afrika Welstand Verslag deur Afrasia Bank...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!