EPISODE · Jun 23, 2017 · 2 MIN
24 000 HOENDERS GESLAG NA VOëLGRIEP UITBRAAK IN VILLIERS VRYSTAAT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Astral Foods Beperk het sowat 24 000 hoenders op 'n broeiplaas in Villiers in die Vrystaat van kant gemaak, nadat voelgriep op die plaas uitgebreek het. Die besturende direkteur van landbou by Astral Foods Beperk, Gary Arnold sê hulle het begin agterkom dat al hoe meer hoenders vrek. [Suzanne Paxton]
Embed this episode
Ready to play
24 000 HOENDERS GESLAG NA VOëLGRIEP UITBRAAK IN VILLIERS VRYSTAAT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.