EPISODE · Jun 23, 2017 · 1 MIN
24 TOETSSTASIES IN GAUTENG SE BEDRYFSLISENSIES OPGEHEF
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Gautengse Lur vir Paaie en Vervoer, Ismail Vadi, het die bedryfslisensies van 24 openbare en privaat voertuig toetsstasies opgehef. Die toetsstasies het nie voldoen aan die nodige regulasies nie en sal nie langer voertuie vir padwaardigheid kan toets nie. Jean Esterhuizen berig.
Embed this episode
NOW PLAYING
24 TOETSSTASIES IN GAUTENG SE BEDRYFSLISENSIES OPGEHEF
0:00
1:37
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 23, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!