EPISODE · Jun 22, 2017 · 2 MIN
6 000 STUK WILD NA MOSAMBIEK VERSKUIF
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Vredesparkstigting te same met Wilfried Pabst, 'n wildeienaar in Zimbabwe het pas begin om sowat 6000 stuk wild, na die Zinave Nasionale Park in Mosambiek te skuif. Die projek wat oor drie jaar sal strek, het ten doel om die Zinave Nasionale Park weer te laat herleef. Die uitvoerende direkteur van die Vredesparkstigting, Werner Meyburg sê die Zinave Park is destyds tydens die burgeroorlog in Mosambiek leeggestroop. [Suzanne Paxton]
Embed this episode
NOW PLAYING
6 000 STUK WILD NA MOSAMBIEK VERSKUIF
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.