AA VOORSPEL BRANDSTOFPRYS-DALING VIR JULIE episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN

AA VOORSPEL BRANDSTOFPRYS-DALING VIR JULIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Outomobiel Assosiasie, oftewel die AA het verlede week voorspel dat die brandstofprys vir Julie gaan daal. Dit word toegeskryf aan die sterker rand, en 'n laer olieprys. Na verwagting kan die petrolprys met tussen 60 en 64 sent daal, en diesel met 60 sent. Melissa Tighy het hieroor met 'n ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, Harri Kemp gepraat.

NOW PLAYING

AA VOORSPEL BRANDSTOFPRYS-DALING VIR JULIE

0:00 2:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 26, 2017.

What is this episode about?

Die Outomobiel Assosiasie, oftewel die AA het verlede week voorspel dat die brandstofprys vir Julie gaan daal. Dit word toegeskryf aan die sterker rand, en 'n laer olieprys. Na verwagting kan die petrolprys met tussen 60 en 64 sent daal, en diesel...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!