AANLYN-ASSESERING KAN DOWES SE WISKUNDEPUNTE VERBETER episode artwork

EPISODE · Aug 4, 2017 · 3 MIN

AANLYN-ASSESERING KAN DOWES SE WISKUNDEPUNTE VERBETER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Aanlyn wiskunde-assessering kan help om dowe en hardhorende leerlinge in Suid-Afrika se wiskundepunte te verbeter. Dít is een van die belangrikste bevindinge van ʼn nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch. Dr. Nolan Damon het as deel van sy navorsing ʼn aanlyn wiskunde-assessering vir Graad 8-leerlinge by ʼn skool vir dowes en hardhorendes in die Wes-Kaap ontwerp. Hanri Wondergem het by hom gehoor hoe dit werk.

NOW PLAYING

AANLYN-ASSESERING KAN DOWES SE WISKUNDEPUNTE VERBETER

0:00 3:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 4, 2017.

What is this episode about?

Aanlyn wiskunde-assessering kan help om dowe en hardhorende leerlinge in Suid-Afrika se wiskundepunte te verbeter. Dít is een van die belangrikste bevindinge van ʼn nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch. Dr. Nolan Damon het as deel van sy...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!