EPISODE · Jul 18, 2017 · 1 MIN
AANLYN VEILING SKEP WANPERSEPSIE OOR DIE HANDEL IN RENOSTERHORING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Departement van Omgewingsake sê sosiale netwerke en webtuistes wat 'n plaaslike wildboer se aanlynveiling van renosterhoring bemark, skep die verkeerde indruk oor die handel in renosterhoring. Die departement sê advertensies oor die veiling word in Chinees en Vietnamees vertaal, wat die idee skep dat internasionale handel in renosterhoring toelaatbaar is. Volgens die departement is slegs die plaaslike handel in renosterhoring wettig. Jean Esterhuizen berig.
NOW PLAYING
AANLYN VEILING SKEP WANPERSEPSIE OOR DIE HANDEL IN RENOSTERHORING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·22m
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 9, 2026 ·49m
Jul 9, 2026 ·46m
Jul 8, 2026 ·14m