EPISODE · Apr 14, 2016 · 2 MIN
AANNEMING TERUGTREK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Hooggeregshof in Johannesburg het die week beslis dat 'n man wat sy gewese vrou se kinders uit 'n vorige huwelik aangeneem het, die aanneming kan terugtrek. Die Registrateur van Aannemings het appel aangeteken by die Konstitutionele Hof teen die uitspraak. Dit is nie toegestaan nie. Die sentrum vir Kinderregte aan die Universiteit van Pretoria, sê die implikasie kan verreikende gevolge he. Marlinée Fouché berig.
Embed this episode
Ready to play
AANNEMING TERUGTREK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.