EPISODE · Feb 1, 2016 · 1 MIN
AANRANDINGSKLAGTE TEEN TRUMAN PRINCE VAN BEAUFORT-WES
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die DA het 'n beroep op die ANC gedoen om die burgemeester van Beaufort-Wes onmiddellik te skors. Dit volg na 'n klag van aanranding teen Truman Prince deur 'n vroulike verkeersbeampte gelê is. Izak du Plessis berig dat dit die jongste in 'n reeks skandale is wat Prince tref.
Embed this episode
Ready to play
AANRANDINGSKLAGTE TEEN TRUMAN PRINCE VAN BEAUFORT-WES
0:00
1:42
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on February 1, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!