EPISODE · Feb 3, 2016 · 3 MIN
AANVAAR DIE SKIKKING, MAAN KENNER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Dit gaan moeilik wees vir die EFF en die DA om NIE president Jacob Zuma se skikkingsvoorstel oor die Nkandla-besteding te aanvaar nie. Dit is die voorspelling van die direkteur van die Instituut vir Verantwoordbaarheid in Suider-Afrika, adv. Paul Hoffman. Hanri Wondergem het met Hoffman gepraat oor sy voorspellings uit 'n regsoogpunt.
Embed this episode
Ready to play
AANVAAR DIE SKIKKING, MAAN KENNER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.