AARDKLOP 6 OKTOBER - MONITOR episode artwork

EPISODE · Oct 6, 2016 · 21 MIN

AARDKLOP 6 OKTOBER - MONITOR

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Gesprek oor Alzheimer se siekte: Verskeie kenners gee raad aan versorgers, en akteurs praat oor die impak van die voorbereiding op hulle rolle as onderskeiedelik 'n Alzheimers lyer en 'n versorger. - Akteurs vertel hoe voorbereiding op die produksie “PA” 'n groot impak op hulle lewens gehad het: 00:21 - 'n Skrywer, 'n versorger en 'n sielkundige in gesprek oor Alzheimers se siekte: 08:30Sprekers: Suzanne Paxton; Akteurs Chris van Niekerk en Milan Murray; Medeskrywer van die boek Hoop in Hopelose situasie, Lynette Theart-Kriel; Sielkundige aan die NWU, Prof. Alida Herbst; bestuurder by Samuel Broadbent tehuis vir bejaardes, Elsa Steenkamp.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 6, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

AARDKLOP 6 OKTOBER - MONITOR

0:00 21:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 21 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on October 6, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!