EPISODE · Oct 6, 2016 · 15 MIN
AARDKLOP 6 OKTOBER - SPEKTRUM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die komdiant Schalk Bezuidenhout en akteur Deon Lotz neem ons verhoog oor wanneer ons vra of komedie 'n uitlaatklep word vir Suid-Afrikaners, die sangeres Jennifer Zambudio praat oor hoe sy die land gaan verteen woordig in Tennesee in die VSA en Wilken Calitz maak musiek. - Jennifer Zambudio: 00:44 - Musiek, karootrein: 03:31- Is komedie 'n uitlaatklep en wat van die ernstiger drama produksies? 06:17Sprekers: Suzanne Paxton; sangeres Jennifer Zambudio; sanger Wilken Calitz; komediant Schalk Bezuidenhout; akteur Deon Lotz.
NOW PLAYING
AARDKLOP 6 OKTOBER - SPEKTRUM
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m