EPISODE · Sep 12, 2016 · 5 MIN
AARDSKIP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
In Orania in die Noordkaap is 'n huis wat gebou is op die Hollandse "Aardskip" konsep, en die enigste water wat gebruik word om dié huishouding te onderhou, is reënwater. Marlinée Fouché berig dat die elektroniese ingenieur, Ludwig Everson, die reënwater wat hy opvang vier keer kan sirkuleer. Hy is glad nie afhanklik van die munisipaliteit vir sy water nie...
NOW PLAYING
AARDSKIP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m