EPISODE · Oct 5, 2016 · 12 MIN
AARKLOP 5 OKTOBER - SPEKTRUM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Is sosiale media en tegnologie nadelig vir jou verhouding? Die mens genereer sowat 50 ton tegnologiese afval, en musiek van Deon Meiring. - Akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts oor die produksie "Beutkrag" en hoe sosiale media hulle verhoudings beïnvloed: 00:32 - 'n Kliniese sielkunidge praat oor die impak van sosiale media op verhoudings, gee raad: 02:05 - Deon Meiring sing "Vergelykingspel" 04:30 - Die mens genereer 50 miljoen ton tegnologiese afval: 09:10Sprekers: Suzanne Paxton; Akteur Ivan Botha en aktrise Donnalee Roberts; Sielkundige aan die NWU, Ruan Spies; sanger Deon Meiring; dierkunidige aan die NWU, Prof. Henk Bouwman.
NOW PLAYING
AARKLOP 5 OKTOBER - SPEKTRUM
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m