EPISODE · Nov 23, 2015 · 2 MIN
AASVOELS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Trust vir bedreigde natuurlewe sê die Laeveld is 'n teikengebied vir stropers van alle soorte diere, nie net renosters nie. Die jongste tendens wat van die buurlande oorgespoel het is om diere te vergiftig. André Botha van die trust sê veral Aasvoëls word deur die manier van moeti versamel bedreig. Botha sê wat min blykbaar besef is dat as hulle van die produkte gebruik wat van diere afkomstig is wat vergiftig is, stel hulle hul eie lewens in gevaar.
Embed this episode
Ready to play
AASVOELS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.