EPISODE · Aug 20, 2026 · 0 MIN
Action SA dien hofstukke in oor Phala Phala 'bedrogspul'
from Nuus · host Kosmos 94.1
ActionSA het hofstukke teen die Polisiediens by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien oor ʼn beweerde polities-gedrewe poging om lede van die presidensiële beskermingsdiens te beskerm. ʼn Polisie-ondersoek het die hoof van die diens, Wally Rhoode, en Hlulani Rekhoto vrygespreek nadat hulle beskuldig is dat hulle die inbraak op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala Phala, in Limpopo in 2020 toegesmeer het. ActionSA se woordvoerder, Michael Beaumont, sê die ondersoek was ʼn bedrogspul:
Embed this episode
NOW PLAYING
Action SA dien hofstukke in oor Phala Phala 'bedrogspul'
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.