Adams wil weet waar al die papierwerk vandaan kom episode artwork

EPISODE · Aug 21, 2026 · 0 MIN

Adams wil weet waar al die papierwerk vandaan kom

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die geskorste LP en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is voor die Madlanga-kommissie uitgevra oor die bevestiging van dokumente wat hy beweer onder sy kantoordeur ingeskuif is. Hy sê sommige dokumente lyk of dit in sy handskrif is, maar was nie deel van die oorspronklike lêer nie. Adams het ook bevraagteken hoekom die bondel meer papierwerk bevat as wat hy oorhandig het:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 21, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Adams wil weet waar al die papierwerk vandaan kom

0:00 0:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 21, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!