EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN
AfriForum en March and March stig werksgroep
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die voorspraakgroepe AfriForum en March and March het ooreengekom om regsake van gemeenskaplike belang gesamentlik aan te pak en mekaar te ondersteun oor kwessies rondom die oppergesag van die reg, die stryd teen misdaad en onwettige migrasie. Die leierskap van die twee groepe het gister vergader. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê hulle het ooreengekom om 'n werkgroep te vorm en saam te werk aan uitdagings soos regeringsmislukkings soos grensbeheer, misdaadvoorkoming en openbare onderwys:
Embed this episode
NOW PLAYING
AfriForum en March and March stig werksgroep
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.