Afrika-leiers steun dialoog oor migrasie, sê Cyril episode artwork

EPISODE · Aug 26, 2026 · 0 MIN

Afrika-leiers steun dialoog oor migrasie, sê Cyril

from Nuus · host Kosmos 94.1

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika bly verbind tot die beginsels van Pan-Afrikanisme en verwerp xenofobie en diskriminasie teen buitelandse burgers. Ramaphosa het vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en sê die regering voer gesprek met leiers van verskeie Afrika-lande oor migrasie-uitdagings, wat deur verskeie regerings begryp en ondersteun word. Hy voeg by migrasie moet bestuur word deur die oppergesag van die reg, strenger grensbeheer, optrede teen korrupsie en verbeterde wettige kanale vir migrasie:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 26, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Afrika-leiers steun dialoog oor migrasie, sê Cyril

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 26, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!