EPISODE · Oct 14, 2015 · 9 MIN
Agri Afrikaans Segment 01
from Landbou · host Moneyweb Radio
Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
Embed this episode
Ready to play
Agri Afrikaans Segment 01
0:00
9:34
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
CaseCast
Jacques Basson
Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak. Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg.
BoerPot
Jacques Basson
BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.Besoek ons webwerf: www.klipkouers.comBoerPot, a podcast dedicated to the agricultural sector where we regularly discuss everything related Agri and Agripreneurship.
Herkouers
Jacques Basson
Ons gesels met boere, veeprodusente en voorsieningsketting-kundiges wat ons voedselstelsel moontlik maak. Perfek vir veeboere, plaasbestuurders en landbou-entrepreneurs wat hul bedrywighede wil optimaliseer en winste wil maksimeer.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Landbou?
This episode is 9 minutes long.
When was this Landbou episode published?
This episode was published on October 14, 2015.
Can I download this Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!