EPISODE · Jun 26, 2017 · 1 MIN
AHMED TIMOL GEREGTELIKE DOODSONDERSOEK BEGIN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die geregtelike ondersoek na die dood van die aktivis, Ahmed Timol, het vanoggend in die Johannesburgse Hooggeregshof begin. Timol is in Oktober 1971 in polisieaanhouding dood. Die polisie beweer dat hy selfmoord gepleeg het deur van die tiende vloer van die Johannesburg Sentraal Polisiestasie se gebou te spring. Melissa Tighy doen verslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
AHMED TIMOL GEREGTELIKE DOODSONDERSOEK BEGIN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.