EPISODE · Jun 27, 2017 · 4 MIN
AL HOE MEER JONG VROUE KRY MIV
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika het die meeste mense in die wêreld wat met MIV lewe - byna sewe miljoen. Maar, die land bestuur ook die wêreld se grootste anti-retrovirale program. Die medisyne, gratis beskikbaar by staatsklinieke, hou sowat vier miljoen mense aan die lewe. Maar MIV-spesialiste is bekommerd oor al hoe meer tienermeisies en jong vroue wat met die virus besmet word. Darren Taylor doen verslag.
NOW PLAYING
AL HOE MEER JONG VROUE KRY MIV
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m