EPISODE · Aug 8, 2017 · 3 MIN
AL MEER DRUK OP REGERING EN ADJUNK MINISTER MANANA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Daar is druk uit alle oorde op die regering om die Adjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana, die trekpas te gee. Manana is in die nuus na hy die afgelope naweek 'n vrou, Mandisa Duma aangerand het by die Cubana-restaurant in Fourways in die noorde van Johannesburg. Manana het 'n verklaring uitgereik en om verskoning gevra. Hy sê hy moes groter selfbeheersing toegepas het, al is hy na bewering uitgetart. Maar burgerregte organisasies, politieke partye en sosiale media gebruikers eis sy bedanking.
NOW PLAYING
AL MEER DRUK OP REGERING EN ADJUNK MINISTER MANANA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m