ALLE Oë OP BALEKA MBETE NA VANDAG SE UITSPRAAK IN DIE KONSTITUSIONELE HOF episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2017 · 5 MIN

ALLE Oë OP BALEKA MBETE NA VANDAG SE UITSPRAAK IN DIE KONSTITUSIONELE HOF

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Alle oë is op die Speaker van Parlement Baleka Mbete, nadat die Konstitutionele hof vanoggend beslis het sy het WEL die mag om te besluit of 'n stemming oor die mosie van wantroue teen president Jacob Zuma, in geheim plaasvind. Hoofregter Mogoeng Mogoeng het tydens die beslissing aangedui dat die Grondwet onduidelik is oor wie besluit tussen 'n oop of geheime stemming, maar dat logika bepaal die verantwoordelikheid rus by Mbete. Mbete is hof toe gevat deur verskeie opposisiepartye onder leiding van die UDM, toe sy vroeer vanjaar nie die besluit wou neem nie. [Joan-Marie Verhoef]

NOW PLAYING

ALLE Oë OP BALEKA MBETE NA VANDAG SE UITSPRAAK IN DIE KONSTITUSIONELE HOF

0:00 5:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 5 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 22, 2017.

What is this episode about?

Alle oë is op die Speaker van Parlement Baleka Mbete, nadat die Konstitutionele hof vanoggend beslis het sy het WEL die mag om te besluit of 'n stemming oor die mosie van wantroue teen president Jacob Zuma, in geheim plaasvind. Hoofregter Mogoeng...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!