EPISODE · Jun 23, 2017 · 4 MIN
AMERIKAANSE PROFESSOR PRAAT OOR SY LIEFDE VIR RUGBY
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Dit is sy liefde vir rugby - en sy algemene belangstelling in Suid-Afrika - wat professor Derek Catsam van die University of Texas of the Permian Basin in Amerika gereeld na Suid-Afrika laat reis. Hierdie week was dit om 'n referaat by die Southern Africa Historical Society se tweejaarlikse konferensie by Wits-universiteit te lewer. [Heinrich Wyngaard]
Embed this episode
NOW PLAYING
AMERIKAANSE PROFESSOR PRAAT OOR SY LIEFDE VIR RUGBY
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.