EPISODE · Aug 24, 2026 · 0 MIN
Amerikaner Clark vat BMW-kampioenskap
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Amerikaner Wyndham Clark het na 'n stryd met sy landgenoot Patrick Cantlay en Rory McIlroy van Noord-Ierland die BMW-kampioenskap in Missouri met drie houe gewen vir sy derde oorwinning van die seisoen. Clark het die laaste dag met 'n voorsprong van vyf houe begin, maar dit is vinnig uitgewis nadat Cantlay en McIlroy hom ingehaal en uitgedaag het. Clark kon egter vasklou en het uiteindelik op 17 onder klaargemaak. Cantlay was tweede en McIlroy derde. Clark sê ervaring het hom oor die laaste hekkie gekry:
Embed this episode
NOW PLAYING
Amerikaner Clark vat BMW-kampioenskap
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.