EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN
Amper 54 000 buitelanders gerepatrieer
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering gaan voort om buitelanders na hul lande terug te stuur volgens riglyne van die Inter-ministeriële Komitee oor Migrasie se vyfpuntplan. Tot op hede is 53 449 buitelanders vir deportasie en repatriasie verwerk. Die meeste is Malawiese burgers, gevolg deur Zimbabwiërs en Mosambiekers. Kubayi sê wetstoepassingsagentskappe het 205 sake aanhangig gemaak en 350 individue gearresteer in verband met intimidasie, gepeupelreg en migrasie-verwante oortredings:
Embed this episode
NOW PLAYING
Amper 54 000 buitelanders gerepatrieer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.