EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN
ANC BELEIDSKONFERENSIE 1/10
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
In die aanloop tot die ANC se beleidskonferensie wat Vrydag by Nasrec in Johannesburg begin, het ons 'n reeks voorbereidende bydraes gereed om jou alles te vertel wat jy oor die konferensie wil weet. Dit sal op Monitor en Spektrum uitgesaai word - en vir die eerste een, het Suna Venter eenvoudig aan 'n paar ontleders gevra wat die doel van die konferensie is.
Embed this episode
NOW PLAYING
ANC BELEIDSKONFERENSIE 1/10
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.