ANC-GAUTENG SE BELEIDSKONFERENSIE DIE AFGELOPE NAWEEK IN PRETORIA episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN

ANC-GAUTENG SE BELEIDSKONFERENSIE DIE AFGELOPE NAWEEK IN PRETORIA

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die ANC in Gauteng het nie tydens sy beleidskonferensie die naweek in Pretoria enige name voorgestel vir die nuwe president van die ANC nie. Die voorsitter van die ANC in Gauteng, Paul Mashatile het die afgevaardigdes bedank vir hul dissipline om nie kwessies van leierskap te bespreek nie. Hy het egter gesê die ANC se leierskap moet die land se demografie verteenwoordig en moet die beste leiers in die organisasie insluit. Liela Magnus berig ekonomiese transformasie en die ANC se struktuur is ook bespreek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

ANC-GAUTENG SE BELEIDSKONFERENSIE DIE AFGELOPE NAWEEK IN PRETORIA

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 26, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!