EPISODE · Jun 21, 2017 · 4 MIN
ANC Sê OPENBARE BESKERMER MISBRUIK HAAR MAG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die ANC sê die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane misbruik haar mag met haar beoogde remediëring van die Reserwebank. Mkhwebane het gister gesê die Parlement moet die Grondwet wysig om die Reserwebank se primêre fokus rakende sy monetêre beleid te verskuif. Dianke Nel berig die ANC, die Suid-Afrikaanse Vereniging van Banke en regskenners is onder diegene wat glo sy oorspeel haar hand.. [Dianke Nel]
Embed this episode
NOW PLAYING
ANC Sê OPENBARE BESKERMER MISBRUIK HAAR MAG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.