ANC WIL REVOLUSIONÊRE VERKIESINGSRAAD STIG episode artwork

EPISODE · Jul 3, 2017 · 2 MIN

ANC WIL REVOLUSIONÊRE VERKIESINGSRAAD STIG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die ANC het 'n nuwe manier voorgestel om die gestoei vir leierskapsposisie en faksievorming tydens die verkiesings te verminder. Die party wil die sogenaamde Revolusionêre Verkiesingsraad stig wat uit staatmakers sal bestaan. Dié komitee sal toesig hou oor die verkiesingsproses van lede in verskeie party strukture en leierskapsposisies. Jean Esterhuizen berig.

NOW PLAYING

ANC WIL REVOLUSIONÊRE VERKIESINGSRAAD STIG

0:00 2:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 3, 2017.

What is this episode about?

Die ANC het 'n nuwe manier voorgestel om die gestoei vir leierskapsposisie en faksievorming tydens die verkiesings te verminder. Die party wil die sogenaamde Revolusionêre Verkiesingsraad stig wat uit staatmakers sal bestaan. Dié komitee sal toesig...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!