EPISODE · Jun 29, 2017 · 0 MIN
ANGLOGOLD ASHANTI OORWEEG GROOTSKAALSE AFLEGGINGS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die mynwerkersvakbond, die NUM sê, hy kan nie toelaat dat agt en 'n half duisend mynwerkers afgedank word nie. Die vakbond sê elke mynwerker onderhou ten minste 10 ander mense. So die afleggings sal 85 duisend mense se lewens raak. AngloGold Ashanti het die vakbonde vroeër kennis gegee van voornemende afleggings in 'n poging om die maatskappy weer winsgewend te maak. Die president van die NUM, Thamsanqa Matosa sê die vakbond sal dringend met AngloGold Ashanti vergader oor die herstruktureringsplanne.
NOW PLAYING
ANGLOGOLD ASHANTI OORWEEG GROOTSKAALSE AFLEGGINGS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m