EPISODE · Jun 29, 2017 · 1 MIN
ANGLOGOLD ASHANTI OORWEEG GROOTSKAALSE AFLEGGINGS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
AngloGold Ashanti gaan moontlik 8 500 werknemers aflê om die mynmaatskappy weer ekonomies winsgewind te maak. Die mynmaatskappy het met 'n konsultasie proses saam met vakbonde begin oor die herstrukturering van sy sakebedrywighede. AngloGold Ashanti se senior visie-president vir Wes Wits, Francios Naudé, het aan Jean Esterhuizen gesê dié proses deur die KVBA gefasiliteer word.
NOW PLAYING
ANGLOGOLD ASHANTI OORWEEG GROOTSKAALSE AFLEGGINGS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m