EPISODE · Jul 12, 2017 · 4 MIN
ANTON GOOSEN OOR RAY PHIRI
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Jazz legende, Ray Phiri is dood aan longkanker op die ouderdom van 70. Hy het veral bekendheid vewerf toe hy destyds deel was van Paul Simon se Graceland toer. As jy nou op Twitter inteken sal jy sien die hutsmerk RIP-Ray-Phiri is heel bo aan die lys van mees-bespreekde onderwerpe. Hy het die verhoog gedeel met verskeie Afrikaanse musikante soos Laurika Rauch, David Kramer, Karen Zoid en Anton Goosen. Marlinée Fouché het by Goosen gaan hoor hoe hy Phiri ervaar het...
NOW PLAYING
ANTON GOOSEN OOR RAY PHIRI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m