EPISODE · Jul 27, 2026 · 0 MIN
Arbeidsdepartement misluk in werkerbeskerming - Cosatu
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die vakbond Cosatu sê hy is steeds bekommerd oor die departement van indiensneming en arbeid se vermoë om arbeidswette af te dwing en werkloosheid aan te pak. Cosatu sê miljoene kwesbare werkers worstel steeds met skendings van arbeidsregte. Woordvoerder Matthew Parks sê die beplande werwing van 20 000 kontrak-arbeidsinspekteurs het nie aan die teiken voldoen nie en hy dring aan op 'n volledig toegeruste departement om werkers te beskerm en werk te skep:
Embed this episode
NOW PLAYING
Arbeidsdepartement misluk in werkerbeskerming - Cosatu
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.