EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN
Arbeidskenner het voorstelle om mynbou-werk te skep
from Nuus · host Kosmos 94.1
Reaksie word ontvang op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se hernude oproep dat die land sy mineraalgebaseerde ekonomie moet benut deur die mynbousektor strategies te bestuur, om munt te slaan uit die SAOG-industrialiseringsprogram. Arbeidsdeskundige Herbert Jauch waarsku dat werkskepping nie opgeoffer moet word in die nastrewing van mynbou-geleide industrialisering nie. Hy merk op dat die moderne mynbousektor nie arbeidsintensief is nie, maar eerder kapitaalintensief en hoogs gemeganiseerd. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Embed this episode
NOW PLAYING
Arbeidskenner het voorstelle om mynbou-werk te skep
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.