EPISODE · Jun 26, 2026 · 0 MIN
As Burnham nie die geld vir verdediging wil gee nie, moet hy waai
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die voormalige hoof van die Britse leër se chemiese wapeneenheid, Hamish de Bretton-Gordon, sê aan Sky News dat as Andy Burnham nie die beloofde toename van die reuse 28 miljard Britse pond in verdedigingsbesteding nakom nie, dat hy en die res van die bevolking wil hê dat iemand anders die land bestuur. De Bretton-Gordon sê dit is van kritieke belang.
Embed this episode
NOW PLAYING
As Burnham nie die geld vir verdediging wil gee nie, moet hy waai
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.