EPISODE · Jun 28, 2017 · 4 MIN
ASTRAL BESTRY VOëLGRIEP IN MPUMALANGA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die land se grootste pluimveeprodusent, Astral het 'n operasionele oorlogskamer ingerig om die dodelike voëlgriep op een van sy teelplase in Mpumalanga te bestry. Die maatskappy se hy moes reeds meer as 100 000 hoenders van kant maak. Malixole Gwatyu het met die maatskappy asook ander rolspelers in die bedryf gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
ASTRAL BESTRY VOëLGRIEP IN MPUMALANGA
0:00
4:09
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 28, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!