Astronomiese belegging in kragopwekking in SA nodig episode artwork

EPISODE · Aug 29, 2026 · 0 MIN

Astronomiese belegging in kragopwekking in SA nodig

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika moet van energiebeplanning na lewering oorgaan, gerugsteun deur 'n elektrisiteitsbeleggingsprogram van 2,23-duisend-miljard-rand. Ramokgopa het tydens 'n byeenkoms van rolspelers in die energiesektor in Johannesburg gesê die Geïntegreerde Hulpbronplan mik daarna om teen 2039 sowat 105-duisend-megawatt nuwe opwekkingsvermoë by te voeg. Dit sluit in son-, wind-, gas-, berging- en kernkrag. Hy sê privaat beleggers en ontwikkelingsbefondsingsinstellings sal 'n sleutelrol speel, aangesien 440-miljard-rand nodig is vir uitbreidings en nuwe transmissielyne:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 29, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Astronomiese belegging in kragopwekking in SA nodig

0:00 0:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 29, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!