EPISODE · Feb 1, 2016 · 0 MIN
ATHOL TROLLIP OOR ANC-KLAGTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die ANC het aangedui dat hulle 'n klag gaan lê by die Menseregtekomissie teen die DA se burgemeesterskandidaat vir die Nelson Mandela Baai Metro, Athol Trollip se familie. Dit is na bewering omdat Trollip se familie plaaswerkers op hul plaas in die Oos-Kaap uitgebuit het. Trollip sê hy sal op 'n latere stadium hieroor kommentaar lewer.
Embed this episode
Ready to play
ATHOL TROLLIP OOR ANC-KLAGTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.