EPISODE · Aug 2, 2017 · 3 MIN
ATUL GUPTA ONTKEN MONOPOLIE VELDTOG EN BEWEER EPOSSE IS VALS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Gupta-gesin bevraagteken die egtheid van die sogenaamde Gupta Leaks eposse. In 'n onderhoud met BBC Radio 4 het een van die Gupta broers, Atul, ook beweer die konsep van wit monopolie kapitaal was deel van die Suid-Afrikaanse politieke klimaat lank voor die Britse skakelmaatskappy, Bell Pottinger, se betrokkenheid met die Gupta-gesin.
Embed this episode
NOW PLAYING
ATUL GUPTA ONTKEN MONOPOLIE VELDTOG EN BEWEER EPOSSE IS VALS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.